Wie is ons

Wynand Malan is die stigter en leier van SDO. Hy het tydens sy studiejare aan die Universiteit van Stellenbosch beleef die Here roep hom spesifiek vir Dissipelskap. Sedert 1993 het hy homself ingegrawe in Dissipelskap as vakgebied. Hy is getroud met Mariette wat die roete van dissipelskap tree vir tree saam met hom stap.

Wynand is tans predikant by die NG Gemeente Florauna in die noorde van Pretoria. Mariette is finansiële bestuurder van “Continuing Education at University of Pretoria” (CE@UP). Hulle woon in Ninapark, Pretoria Noord.

Buffelsbaai 2012 204