Transformeer!

Al ooit gewonder wat jy kan doen om jou lewe te transformeer? Hier is ‘n paar geleenthede wat jou daarmee kan help. SDO bied deur die jaar  Transformasie geleenthede aan wat so saamgestel is dat dit nie net inligting verskaf nie, maar jou begelei om dit effektief in jou lewe te implementeer. Ons kies ‘n roete waarin ons wegbeweeg van die tipiese “seminaar-styl” na praktiese begeleiding-styl (Coaching).

Die geleenthede bestaan uit drie fases:

  • Fase 1: Tuis voorbereiding
  • Fase 2: Kontak geleentheid in ‘n klein tot medium groep.
  • Fase 3: Persoonlike begeleidingsgeleentheid na die groepsbyeenkoms.

Die Transformasie geleenthede wat ons aanbied:

1. Roetes na vryheid

2. Vars ontmoetings met God

3. Leef jou geloof

4. Leef Lig

5. Lanseer jou lewe

6. Ambassadeurs van Lig

7. Karakter wat lewe

Comments

Be the first to comment.

Leave a Reply